| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : Natasha



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

Natasha



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
24 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 1 jaar 11 maande 4 weke 1 dag 6 ure

Lees meer oor Natasha

Dankie dat julle kom inloer! Alle kommentaar en/of kritiek is welkom.  Ek het geen opleiding nie, ek is maar net ñ woordsiel met ñ behoefte om te skryf.  My werk is nie tegnies korrek of oorlaai met talent nie, ek is bloot lief om emosie te verwoord.  Alles wat ons voel en beleef en al beleef het.  Ek wil ook noem dat ek nié noodwendig oor myself of oor my eie lewe skryf nie.  Ander mense se seer raak ñ mens partykeer so diep, dat dit uitloop in skryfsels.

Ek is getroud met 'n wonderlike man en ons het 3 pragtige kindertjies.  Behalwe vir my belangstelling in die digkuns, doen ek navorsing oor die Anglo-boereoorlog.  Daardie tydperk gryp my aan en ek wil graag 'n boek daaroor skryf.  Ek is tans ook besig om te werk aan 'n graad (BA Geskiedenis en Afrikaans).  
Dankie vir Woes wat al so baie vir my beteken het!

  © Kopiereg Natasha | Alle regte voorbehou.  Geen gedeelte van my geskrewe werk mag gereproduseer word op enige manier hetsy meganies of elektronies, insluitende fotokopieëring, mikroverfilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder my skrikftelike toestemming nie. Baie dankie.

My Woes vriende

annelie   annelie
annie   annie
?
  
 bismarck
BOERESEUN   BOERESEUN
Wys my Woes vriende (23)



Gunstelinge
Finaliste dig kompetisie
Bestel jou Woes bundel – Digkompetisie 2008
Woes digkompetisie - Keurdersverslag
Digkompetisie: Wenners en ander inligting


Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 37
Totaal gelees: 32,643
Totaal kommentaar: 443

* - Nuutste werk
Kortverhale deur die skrywer Klik hier vir hulp
Skoonheidsalon: Sanet se baba

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Vlerkslag *
Nagwind *
donskombers
Dulce et Decorum est Pro patria mori
Egipte van ons liefde
   Wys al 34 gedigte   Wys meer

Happies deur die skrywer Klik hier vir hulp
Digteres as huisvrou
Die vreugde van moederskap met ñ tong in die kies


88 gebruikers aanlyn
8 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:25:03
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld