0-9 -
A -
B -
C -
D -
E -
F -
G -
H -
I -
J -
K -
L -
M -
N -
O -
P -
Q -
R -
S -
T -
U -
V -
W -
X -
Y -
Z
Hanno Pienaar
Lid vir 1 jaar 9 maande 2 dae 18 ure Meer fotos van Hanno Pienaar
Lees meer oor Hanno Pienaar
snykant
my woord is snykant
die ragfyn van die lem
poëties, paslik, ingelyks
doelmatiheid bestem
Hy is digter kompleet
instrumenteel behendig
wat elke woord domein
tot betekenis verfyn
ek roep jou woord posisie
en sny jou inhibisie
tot uitgeskryfde hout
die gedig behoud
My Woes vriende
|