0-9 -
A -
B -
C -
D -
E -
F -
G -
H -
I -
J -
K -
L -
M -
N -
O -
P -
Q -
R -
S -
T -
U -
V -
W -
X -
Y -
Z
Waldor
Lid vir 1 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 12 ure Meer fotos van Waldor
Lees meer oor Waldor
Ek is mal oor die mens. Veral, en spesifiek oor my eie, want ek is onlosmaaklik deel daarvan. Eerstens is ek onwrikbaar daaraan getrou omdat dit uit oorsprong my plig is. Voordat ek elders aansluiting soek verwyl ek my eers met dit waarvan ek deel is, daarna deel ek wat oorbly met die vreemdes. My identiteit, my afkoms, my land, my geskiedenis en dit waarvoor ek daaruit verantwoordelik is, is onverhandelbaar. Toegee is weggee. Ek glo onwrikbaar daarin dat ons die onverhinderde vryheid moet eis om ons pragtige taal, ons pragtige, land, ons skryfkuns, en ons pragtige vroue met 'n passie moet vertroetel bewaar en geniet - daarvoor is ek bereid om te sterf.
Ek is op die oomblik in Irak en vrek om die dinge met my mense te deel.
My Woes vriende
|