| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : Marathon-gedig



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

Marathon-gedig



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
0 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 4 jaar 2 maande 2 weke 20 ure

Lees meer oor Marathon-gedig

Hierdie is n poging wat aangewend gaan word deur die skrywers van Woes om die langste gedig in Afrikaans te probeer ewenaar deur ons eie toetslopie.....n marathon gedig. Ons wil graag die Woes-blad meer bekendstel sodat die leserskring kan uitbrei en Afrikaans sy vastrapplek in die toekoms behou. En soos die gedigte letterlik instroom na die blad week na week, is
die oes ryp!!

Ons glo dat dit n bereikbare mikpunt gaan wees en nooi al die skrywers uit om hulle deel by te dra vir hierdie marathongedig. Die nuwe gedigte sal dan weekliks geplaas word by die spesiale afdeling vir projekte sodat almal kan sien hoe dit vorder. Ek glo nie daar is al op enige ander Afrikaanse webblad so poging suksesvol aangewend nie.

Die publisiteit van die marathon gedig kan dan gebruik word om die blad en sy skrywers wat mekaar ondersteun, meer blootstelling te gee. Wie weet...dalk is dit n groot sukses. As ons nie probeer nie, sal ons nooit weet nie.

Ek sal elke week n tema gee waarvolgens die strekking van die gedigte dan bepaal sal word. Ons gaan poog om vir sowat 3 weke vooruit gedigte te he om te plaas vir ingeval iets sou voorval.

Dus sal ek dan die 3 tema's op die inligtingsblad plaas sodat die skrywers hulle werk kan instuur vir goedkeuring deur my en Willem waarna dit op die spesiale projekteblad geplaas sal word.

Kom doen jou deel vir die Woesblad en Afrikaans ...stuur jou gedig na die volgende e-pos adres: marathongedig@woes.co.za

Baie dankie byvoorbaat....
Meraai vannie baai.

Temas vir marathon gedig:
Week 1 en 2
Ons liefde vir Afrikaans
en wat dit vir ons beteken

Week 3 en 4
Pret in Afrikaans.
Lekker lig tot selfs laf

Week 5 en 6
Diep uit die hart
soos ek voel

Week 7 en 8
Ons toer in Afrikaans
deur SA bv Karoo, Kus, Laeveld

Week 9 en 10
Die vreugdes in my lewe
bv. werk/stokperdjie/liefde en
dankbaarheid/skryf/dig

Week 11 en 12
Die pad vorentoe met Afrikaans

My Woes vriende



Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 13
Totaal gelees: 33,834
Totaal kommentaar: 105

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Volledige Marathon-gedig
Marathongedig Week 12
Marathongedig Week 11
Marathongedig Week 10
Marathongedig Week 9
   Wys al 13 gedigte   Wys meer


290 gebruikers aanlyn
11 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:06:42
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Spraar tot 25% op versekering