| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Skrywers : Koekoe



0-9 - A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K -
L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W -
X - Y - Z

Koekoe



E-pos die skrywer
E-pos my as hierdie skrywer werk instuur
8 mense volg hierdie skrywer se werk

Lid vir 11 maande 4 weke 1 dag 19 ure

Lees meer oor Koekoe

Ek het so pas om met klippe te bou gelees en toe dink ek daaraan of
mense besef wat hulle vir God sê as hulle sê:"vorm my en maak my, net soos U wil"

Is ons bereid om sê nou maar in 'n ongeluk te wees en die gevolge daarvan te dra  as deel van God se vorming?  Miskien moet party van ons eers so tot stilstand geruk word om gevorm te word na Sy wil.  Miskien laat ons Hemelse Vader sulke dinge toe om ons te vorm en buitendien het ons mos gevra om gevorm te word, maar as iets nou met ons gebeur dink ons nie aan wat ons gebid of gevra het nie.  Ons vorm my en maak my is dalk nie dieselfde as ons Vader se vorm my en maak my nie. 

Ek mag dalk verkeerd wees met my denke betreffende bogenoemde, maar een ding kan ek julle belowe ek dink twee keer voordat ek bid: Vorm my en maak my, net soos U wil:

My Woes vriende




Gunstelinge
My gebed vir jou
Kanker skuil in Suur
Pienk Sout is Goud - Nr 2
Paaie van my lewe
Kollig op slaapapnee
   Wys al 12 gunstelinge   Wys meer


Werk publiseer deur die skrywer

D = Werk saam met ander skrywer publiseer


Totale - Statistieke 1 uur oud
Totale werk publiseer: 87
Totaal gelees: 4,176
Totaal kommentaar: 368

* - Nuutste werk
Artikels deur die skrywer Klik hier vir hulp
Spot met God en dra die gevolge!
Geloof is nie vir sissies nie

Kortverhale deur die skrywer Klik hier vir hulp
Inge se verhaal Hoofstuk 3
Inge se storie Hoofstuk 2
Dis Inge se storie die Hoofstuk 1
Ken jy armoede?

Gedigte deur die skrywer Klik hier vir hulp
Reis na nêrens
Duiwelsdolk
Daar was 'n tyd
Ek sien
Hoekom Mamma?!
   Wys al 45 gedigte   Wys meer

Happies deur die skrywer Klik hier vir hulp
Genesing en die okkulte 2 *
Genesing en die okkult! *
Wyshede oor LIEFDE *
Hoekom kritiseer jy iemand? *
Besin voor jy praat
   Wys al 36 happies   Wys meer


148 gebruikers aanlyn
25 lede aanlyn

Laaste werk in:
00:00:29
Wys alle nuwe werk

Teken In
E-pos adres:
Wagwoord:




Woes Gunstelinge
Goedkoop Versekering
Lewensversekering
GNN - Gebedsgroep
WoesBlog Forums
Persoonlike lenings
Konsolideer Skuld