Wat kan mens sê wat jou gedigte nie skree nie?
Wat meer is nodig om van my te weet?
Vir triviale klein goedjies soos alledaagse doen en late, is daar Facebook.
Lewer asseblief kommentaar op my geskribbel, ek waardeer kritiek meer as komplimente. Ok, dis 'n leuen, maar kritiek is nodig, komplimente is nice.