Ek is Poen, 30 jaar oud, ek wil begin skryf, ek het 'n goeie sin vir humor en hou van komiese verhale en stories, dit is vir my 'n riem onder die hart om iets te kan lees wat my laat huil van die lag. Ek wil soortgelyk ook net humor tot die morbiede wereld bring, ek is 'n aledaagse mens met foute en nikke en grille, en skryf plat op die aarde... so gooi my 'n lyn en vertel my wat jy dink