Na al die blydskap oor die optredes van die mense wat dit moontlik gemaak het, die herinneringe aan die goeie gees by n goeie aand en al die ontmoetings met mense wat soveel moeite gedoen het om daar te kom, sę ek graag iets oor die kompetisie en die gedigte wat voorgelę is.
Hoe vind mens woorde om soveel verskillende emosies oor Saterdag die 22ste oor te dra. Dat die eerste Woes Digkompetisie 'n absolute sukses was kan niemand betwis nie.
Komende Saterdag, 22 November, is daar groot dinge aan die gebeur in die Woes-węreld. Kom ontmoet al die Woesters! Waar anders gaan julle mekaar van aangesig tot aangesig kan sien?
In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.