Winkel

Titel: VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

ISBN: 978-1-86815-809-6 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: AKTUAPERS


"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)


Lees meer


Titel: DAG VAN DIE BLOEISEL

ISBN: 978-0-620-37810-9 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: Self/Skrywer


"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog


Lees meer


Titel: DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

ISBN: 978-0-620-45126-0 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: Self/Skrywer


Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!


Lees meer


Titel: Bothaville in the Second Anglo Boer War

ISBN: 978-0-9870233-1-5 | Datum gepubliseer: 2011-11-01 | Illustreeder: None | Uitgewer: SAMHIC


CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR


Lees meer


Titel: Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

ISBN: 978-0-620-48201-1 | Datum gepubliseer: 2011-09-02 | Illustreeder: T. Goosen | Uitgewer: Wie Praat Nou? Boeke


Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.


Lees meer


Titel: VuurWerke

ISBN: 192029068-0 | Datum gepubliseer: 2010-09-06 | Illustreeder: JayR | Uitgewer: Schalk Lubbe


n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.


Lees meer


Titel: vir koeitjies en kalfies

ISBN: 978-0-620-49025-2 | Datum gepubliseer: 0000-00-00 | Illustreeder: Geen | Uitgewer: Selfpublikasie in samewerking met Digklub Boekery


'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.


Lees meer


Titel: Die Ander Vrou

ISBN: 978 0 981 416830 | Datum gepubliseer: 2009-11-29 | Illustreeder: Marlena Bruwer(Samesteller) | Uitgewer: Marlena Bruwer


Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.


Lees meer


Titel: ENGELE EN ROWERS

ISBN: 978-0-620-46977-7 | Datum gepubliseer: 2010-05-01 | Illustreeder: 0 | Uitgewer: SELF


Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.


Lees meer


Titel: Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

ISBN: 0-620-18727-1 | Datum gepubliseer: 1994-08-10 | Illustreeder: NVT


Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.


Lees meer


 1 2 3 4 5 6 >  8 9 Laaste ›

DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar